Kylie Beukman
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe Maats, nuwe skool en nuwe onderwysers

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken Snitchzel

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
DR on Call, Mense gesond te maak deur n knoppie te druk.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet crazy hare dra

‘n Helpie is sinoniem met…
Welpie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
The Rookie, Officer Chen. Want sy is baie vriendelik en hou daarvan om mense te help.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lek my lippe af