| Carli Kruger Om nuwe mense te leer ken en nuwe vriende en vriendinne te kry As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die naam sal Avontuurlustig wees en ek sou die hele wêreld kan laat stil staan en net ek kan dan beweeg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vriendelik met mekaar wees ‘n Helpie is sinoniem met… Vreugde As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek sou Isabella uit Royal Treatment wou wees, want sy is baie vriendelik met almal rondom haar en selfs die mense wat sy nie ken nie of nie van hou nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Home deur Good Neighbours |