Ruben Kleinsmith
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
FreeLife - kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy mag vir een dag nie jok nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendelik

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Maverick- lyk of hy n lekker lewe het

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Queen - Bohemian Rapsody