| Cari Kapp Die sport en om nuwe vriende te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Slaptjips Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Life with WEO en my spesiale vermoë is teleportasie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Alles is gratis ‘n Helpie is sinoniem met… Goedhartig en uniek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Lara Croft, want sy is fierce, tough en spunky Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Slow it down |