| Lycan Jennings Al die nuwe mense. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Meksikaans, veral burritos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Player Career. Ek kan enige tipe "skill" vinnig leer As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Tel n stukkie rommel op, al het jy dit nie daar gegooi nie. ‘n Helpie is sinoniem met… Familie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman - Ek wil graag weet hoe dit voel om van gebou tot gebou te kan swing. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Redrum - 21 savage |