Conrad jansen van Vuuren
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Al die nuwe ervarings wat voorlê.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Kaas brood

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Pasop vir kwaai mamma, "superspeed" sodat ek vir haar kan weghardloop.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal in die hele wêreld moet daardie dag vir my 'n R10.00 gee.

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Neo van Matrix, sodat ek die waarheid van alles kon weet.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Riptide - Vance Joy