| Mirey janse van Rensburg om meer vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Roblox As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal mag nie werk vir een dag nie ‘n Helpie is sinoniem met… Oulik As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Taylor Swift Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Cruel Summer |