Henno janse van Rensburg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en om rugby te speel

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
‘n Burger

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rugby 22. My spesiale vermoë sal wees om nie op te gee nie en uithouvermoë te hê.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat jy nie huiswerk mag kry nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend. Vriendelik. Goed gemanierd. Goeie vriend.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ryan Renolds,omdat hy goeie akteur is en baie snaaks is.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Stargazing