Edrich janse van Rensburg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Spaans

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chocolate mousse

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Forttopia: om bekend teword

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om Fortnite te speel

‘n Helpie is sinoniem met…
Betroubaar

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Jake parolta hy is slim

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Life is a hiway