| Arno janse van Rensburg Nuwe goed te leer As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Noodels Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Call of duty - invisibility As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy kan al kar ry van 12 af ‘n Helpie is sinoniem met… Mense wat ander mense help As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Batman, hy is baie ryk Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Believer van Image dragons |