Leah-Ainsley Jacobs
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om my nuwe onderwysers en maats te ontmoet!!!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Butter Chicken. ??

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
The Librarian, Ek kan in 'n boek in teleporteer.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet 'n droom 'n realiteit maak.

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Alice in Wonderland want sy is n dagdromer en het n unieke verbeelding.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Neon Dreams ft Matthew Mole~ The art of letting go