| Alexia Hutchinson Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Dodge the drama. teleportation As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om my lief te he ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Moana, want sy is selfstandig,Braaf en hou van nuwe uitdagings Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Me too by meghan Trainor |