Gabriella Hong
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Hokkie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mexican

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
My speeletjie se naam is block blast en my spesiale vermoë is om te vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Alles is vir n dag verniet.

‘n Helpie is sinoniem met…
Spanspeler

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
White Ferrari