| Imke Hodgskiss Die ontgroening, en om nuwe vriende te maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Chicken nuggets en chips met sous Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? The Peacemaker - Teleporting As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat alles gratis is ‘n Helpie is sinoniem met… Vriende As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Dora the Explora, want sy kan klaar Spaans praat Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Toer om die vloer - Brendon Peyper |