| Trent Hattingh om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? salmon poke bowl Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Mission Impossible - die vermoe om die moontlike te sien elke situasie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal wat iets verkoop moet daai dag dit verniet weggee aan armes ‘n Helpie is sinoniem met… sportmanskap, respek vir my mede leerders As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Jack van "Lost" - Hy is n goeie leier en gee om vir ander mense Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Zombie (cranberries) en Sinner (Jeremy Loops) |