| Edward Harding Die kaans om deel te wees van die bestes van die bestes en om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Edward se avonture en my spesiale vermoë sal teleportarion wees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Vir almal om net n glimlag op hulle gesig te hê ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Willie Wonka omdat hy in n sjokolade fabriek werk Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Happy- Kyle Hume |