| Luca Groenewald Nuwe begin en Nuwe vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Astronomy en my spesiale vermoë sou wees dat ek trug in tyd kon gaan As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees lief vir mekaar ‘n Helpie is sinoniem met… Helpmekaar As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Cameron Diaz want sy het ñ bubble persoonlikheid Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Ivy by frank ocean |