| Lleyton Groenewald Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Chinese Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? "The legend of Lleyton, the life of a gamer" - Spesiale Vermoe : om te kan 'teleport' As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand mag geld spandeer nie ‘n Helpie is sinoniem met… Gees As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter - Dan kan ek die Boelies in broccoli verander Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Rush E |