Zaiden Grobler
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Na die sport en nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braai vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rugby 2024. Spesiale vermoe sal wees om oor mense te hardloop

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dit sal wees om respek vir mekaar en waardigheid vir ander te bevorder

‘n Helpie is sinoniem met…
Beste

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Richie Mccaw

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Impulsief