| Xander Grobbelaar Om aan 'n nuwe skool deel te neem As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? DCS = Digital combat simulator As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om alles verniet te wees vir Afrikaanse mense ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand help As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek weet nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Thunderstruck van ACDC en die Gelofte van Appel |