Tenishke Greyvensteyn
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Gevorderde vakke en meer te leer, nuwe vriende en geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
“Medical Missions” Genesingskrag om myself en ander te genees teen siektes

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om Jesus Christus te volg en aanbid.

‘n Helpie is sinoniem met…
Spanwerk, behulpsaam

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Dr Shawn Murphy want hy is Baie intelligent en ? Baie goei dokter

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Moeg dans Brendon Pyper