Minke Beck
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die produksie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Geek Girl. My spesiale vermoë is genesing

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy moet jou Springbok trui dra

‘n Helpie is sinoniem met…
Respek

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Die BFG.Hy het gewys dat dit nie saak maak hoe groot of klein jy is nie,jy kan nogsteeds n verskil maak en hy het beheer oor mense se drome.Hy

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Dans alleen