Joshua Grabe
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om rugby te speel

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Kreef

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Lekker lewe en my spesiale vermoë is om padel te speel

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat alles verniet is

‘n Helpie is sinoniem met…
Om te help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Richie uit richie rich sodat ek ryk kan wees

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Vlerke