| George Eybers Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender Vlerkies Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fortnite, kan nie doodgaan nie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vriendelik te wees met almal ‘n Helpie is sinoniem met… Om jou medemens te help As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter, want dan ek het towerkragte Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lucid Dreams (Juice WRLD) |