Luan Barnard
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Sport en vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak (met vet)

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Cricket 2025 en my vermoee is om 100 in elke game te maak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy moet braai

‘n Helpie is sinoniem met…
Gelukkige persoon

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Adam Sandler

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
7 years - Lukas Graeme