| Cianté Esterhuizen Nuwe avonture, nuwe uitdagings, nuwe vriende, om deel te word van die beste skool As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Mermaid Life en om onder water asem te haal As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen negatiewe gevoelens en vibes nie. Net happiness en goeie vibes. ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand wat die beste wil bereik, hardwerkend. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Moana of Ariel. Heel dag by die see of in die see en 'n stress free life te hê. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Taylor Swift - 22 |