Cara-Dané Erasmus
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe dinge te kan leer,en nuwe vriende te kan maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My oupa se Kerry en Rys

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Craft-blox,en my vermoë is om te kan vlieg,en mense se gedagtes te kan lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat niemand mag boelie nie,en dat jy ? huis met he

‘n Helpie is sinoniem met…
? kreatiewe en respekvolle persoon

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Marzanne Odendaal in "Liefde laat jou Rice-Crispies anders proe" ,want sy vind liefde,en dit is feiande-na-liefluige

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Your gone to far,by Noah Kahan