Etana Engelbrecht
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Lasange

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Chilli pops my spesiale vermoë is velcro-butt

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet op daardie dag net roomys eet

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendskap en ondersteuning

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ruby Roundhouse, omdat sy vir haarself opstaan.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Sonvanger