Johan du Toit
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Vir die skool se GEES en nuwe vriende maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Eggs benedict met genoeg BACON

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Drop hom handbriek, skielik kan vinnig hardloop

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet dui dag braai

‘n Helpie is sinoniem met…
GEES en vrienedelikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Bob van Top Gun Maverick

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Country girl van Bloem