Chloe du Preez
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe dinge te leer

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Roman's se BBQ en Mushroom pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
"Escape room".My spesiale vermoë is om potensiele oplossings vir probleme in die lug (voor my) te kan sien ensodoende dan die regte oplossing te kan kies

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet met hulle kleurvolste paar kouse werk/skool toe gaan

‘n Helpie is sinoniem met…
Hulpvaardig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
TAM (Keeper of the lost cities) want sy vermoë om skaduwees te beheer is baie "cool"

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
"Gravedigger" deur Livingston