| Espè du Plessis Rugby en akademie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Lekkergoed Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Brother combat As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Regverdigheid laat geskied ‘n Helpie is sinoniem met… Respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Monkey D.Luffy want ek will my drome volg soos hy Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Baby i'am back |