Danica du Plessis
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe maats, en om deel te wees van die Helpie familie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braaivleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Avontuurlistige Meisie - kommunikasie

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vriendelik wees en glimlag vir die hele dag

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Sophie in Mamma Mia, om te kan sing in ? film

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
As hy weer kom - Bernice West