| Chanel du Plessis Om 'n nuwe avontuur in my lewe te begin en om nuwe vriende. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Biltong met 'n geel vettjie. Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? 7 Days to Die, skop, skiet en om te explore. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om mense te kry om al die strate en parkies skoon en netjies te maak. ‘n Helpie is sinoniem met… n Helpende Hand. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Nikkie Maxwell uit Dork Diaries omrede sy baie vriendelik is en omgee vir haar naastes. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? 10 000 Reasons |