| Cara du Plessis Om nuwe vakke te ontdek As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Lasagne Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Keep Going - om super vinnig te beweeg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet lees ‘n Helpie is sinoniem met… Hard werk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Katniss Everdeen uit Hunger Games - want sy is dapper, gee nie vinnig moed op nie en is goed met boogskiet. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? “Pretty slowly” Benson Boone |