| Xander Diamond Ek sien uit om nuwe mense te ontmoet en nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Seekos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die naam sou 'n dag in 'n tiener se lewe en my vermoë sal om te teleporteer As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees vrygewig en nie gierig nie ‘n Helpie is sinoniem met… Deelname/participation As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter, want hy het 'n baie avontuurvolle lewe Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Yellow deur Coldplay |