Danica de Wet
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Roomys

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Danica's adeventures. My spesiale vermoe sal wees om enige plek toe te kan "teleport" .

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal MOET vriendlik met mekaaar moet wees en dat geen negatiewe dinge gese kan word nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Wenner!

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Batman! Omdat ek kan laat laat wakker bly, en in 'n mooi swart kar rondjaag.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Be my baby - The Ronnettes