Kaywin de Bruin
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak, akademies te groei, en deel te neem aan sport by Helpmekaar

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braai vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
"Pathfinder: Oneindige keuses" - Spesiale vermoë: Keusemanipulasie - Ek het die mag om elke moontlike uitkoms van my keuses te sien, wat my na die beste moontlike toekoms lei

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet oor die weg kom

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendskap

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tom Holland wat in Spiderman Far from Home gespeel het. Hy help mense en is nie bang om te veg waarin hy glo nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Vlerke - Eloff