| Tian de Beer Die skool As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak fillet Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Ek hou nie van vidoe speletjies nie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet swem ‘n Helpie is sinoniem met… Suksess As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Matilda want ek sou kon doen met haar towerkrag Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Net dans |