Tayden Dartnall
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om newe maats to maak en om op n skoon blad te begin

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Seekos

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Sims 4, my vermoë is om die beste doktor te wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Heeldag in jou pjs rondloop

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendskap

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Superwoman - om so slim en sterk soos sy te wees

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Inge2 - die piesangskille